Altus & Kobie se webtuiste!
     
Tuisblad 

Foto's

Besoekers boek

 

Laaste fotos wat julle gaan sien van ons want................. ons is een van die dae by die huis! Min dae en glo my ons tel hulle nou al!


So hier is fotos van ons!!!! Let wel ons!!! Ek hoop nie ek kry weer klagtes van iemand nie - noem nie name nie! Ek dog ek treat julle met fotos van Engeland! Wel geniet dit!

Altie en Koba

Hoop om almal van julle te siene te kry! Los maar tog 'n gaatjie in julle dagboeke vir 'n lekker ou braaitjie!

5 Weke om presies te wees!!!!!!


 

Ons wil van julle hoor!
Julle kan of ons "guest book" invul of vir ons 'n email stuur!
Loer by die Besoekersboek!


130 Jamaica Road se inwoners

Agter:  Altus, Koba, Tommie, Bart

Middel:  Lisa, Jaco, Jacques, Wilhelm, Jeanie, Riette

Voor:  Shirleen, Yolandie


Stuur 'n epos